Onluste bars los toe Durban krag afskakel
Inwoners van Kennedy Road in Durban het met veiligheidswagte van die eThekwini-munisipaliteit gebots nadat dié kragkabels in die nedersetting ontkoppel het, het Abahlali baseMjondolo, ‘n aktivistegroep van makoekoebewoners (sinkhuise) van Suid-Afrika, gesê.
“Die gemeenskap het vroeër met die munisipaliteit onderhandel en verstaan dat hulle nié hul wagte sal instuur om (die kabels) te ontkoppel nie,” het Mnikelo Ndabankulu, woordvoerder, gesê. Continue reading